manlyf 🏳️🌈🇿🇦 🔞 @manlyf.bsky.social · 03/08/2026drempel haiku voetval die week in ek hunker na n ritme in pas met drome -Migal (03.02.2026) 0202 20
manlyf 🏳️🌈🇿🇦 🔞 @manlyf.bsky.social · 02/08/2026sondag middag haiku n lui lustige kil winter sondag slapie piel 'n knus papie Migal (01.08.2026) 0674 67
manlyf 🏳️🌈🇿🇦 🔞 @manlyf.bsky.social · 22/03/2026skroei ons reëlmatig ryp onder die pynappelson, tussen die eb en vloei van kêrels wat gaan en kom -Migal 3514 51
manlyf 🏳️🌈🇿🇦 🔞 @manlyf.bsky.social · 15/03/2026@bjlovemanic.bsky.social maak baie dinge in mens wakker eers 'n koppie koffie en oggend muskus kop. iets vir die siel se opskop en sy piel se ryp rooi kop. -Migal 1483 48
manlyf 🏳️🌈🇿🇦 🔞 @manlyf.bsky.social · 15/03/2026die landskap van my lyf met angstige heuwels, diep dongas vol herinneringe, onverkende ruigtes, vergrys in die herfs van liggaam. die landskap van my lyf, blootgestel in kweer begeerte, 'n asem, sonsopkoms oor berg en bors,wat terloops aan broosheid raak -Migal 1532 53
manlyf 🏳️🌈🇿🇦 🔞 @manlyf.bsky.social · 14/03/2026voel vry, deel saam wees geus, jou lyf is tuis, jou vel bevry van skaam, jy het niks om te bewys. wees vry, speel vrylik, openlik jou liggaam het waarde hier, onbeperk, jouself losgeruk in haar, in huid in knop, spier of sagte buig, voël vry, snoesig sag, of kliphard fier, welkom, voel manlyf vry 0502 50